| Modulekode | JWG 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Trigonometrie en finansiële wiskunde vir onderwysers: Trigonometriese funksies; oplos van driehoeke; grafieke van trigonometriese funksies; identiteite; trigonometriese vergelykings; sinus- en kosinuswette; toepassings en modelle; finansiële wiskunde: persentasie, rente, lenings en delgings. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | JWG 210 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App